Michael Bacall | |
Geboorte | 19 April 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Bacall (gebore 19 April 1973) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Death Proof (2007), Inglourious Basterds (2009), Scott Pilgrim vs. the World (2010), en 21 Jump Street (2012).